Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Regstreeks uit Kaapstad, die Random Gevaaalikhede

Vlieg is nie vir mense wat so lank is soos ek nie. Eintlik is vlieg vir kort maergatte. Ek is ‘m maergat, maar ek is lank. Die vlug af Kaap toe was dus nie veel pret nie. Die ou langs my het lyk my ‘n klein huis vir ontbyt getand en as a result pas hy toe glad nie in sy sitplek in nie. In fact, sy sitplek het oorgeloop van hom.

Sy vet bene, lyf en arms was net soveel in my sitplek en die dame aan sy ander kant se sitplek. Maar moet nie vir een oomblik dink hy voel jammer daaroor nie. Nee nee, dit is mos die wêreld se skuld dat hy so dik is, nie die res van ons nie.

Geniet die Random Gevaaalikhede, regstreeks uit Kaapstad.

Random Gevaaalikhede 20160407

Random Gevaaalikhede 20160407 (11)

Random Gevaaalikhede 20160407 (10)

Random Gevaaalikhede 20160407 (9)

Random Gevaaalikhede 20160407 (8)

Hier onder is ‘n klein voorsmakie van wat jy uit ons podcast kan verwag, en dan kan jy die nuutste episode hier luister: #65 – Ai ai die Witborskraai

Gevaaalik Podcast #65 - Ai ai die Witborskraai

Random Gevaaalikhede 20160407 (7)

Random Gevaaalikhede 20160407 (6)

Random Gevaaalikhede 20160407 (5)

Random Gevaaalikhede 20160407 (4)

Random Gevaaalikhede 20160407 (3)

Random Gevaaalikhede 20160407 (2)

Moet nie vir my sê jy het gister se Stoute Boudjies gemis nie!

StouteBoudjies 20160406

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *