Alles is dol met Stoute Boudjies

Wat ‘n week. Ek sit met ‘n halwe podcast, ‘n video wat ek nie gly jy sal ooit sien nie en is ‘n dag laat met die Stoute Boudjies. 2020 off to a great start. In elk geval, darem so ietsie oor Korn gedoen gekry wat ek al laasjaar besluit het ek wil doen. Ek moet tien nuwe t-shirt designs brief aan my designer, want ek wil daardie outjies launch begin Februarie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Groei eerder jou eie boom en kry gratis aflewering enige plek in SA vanaf Cape Ape.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *