Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: June 2013

Chevelle klap Carnival city flou 0

Chevelle klap Carnival city flou

Hilltop Live met die hulp van Monster was gaaf genoeg om Chevelle Suid-Afrika toe te bring.  Chevelle het toe die Big Top Arena by Carnival City hulle bitch gemaak. Asof dit nie nie cool...

300: Rise of an Empire Trailer 1

300: Rise of an Empire Trailer

Ons almal onthou 300, die epic Frank Miller graphic novel wat verander is in ‘n epic fliek. Nou kry ons die follow up vir 300 in Frank Miller se Xerxes. Gelukkig hoef jy nie ‘n...

Taxi Violence se nuwe album en toer 2

Taxi Violence se nuwe album en toer

Taxi Violence se nuwe album is oppad onder die naam Soul Shake. Dit is 11 splinternuwe Taxi Violence songs en die album gaan turg na Taxi Violence se ou goed, die rock out goed....

Vrydag Bederf soos Manna 5

Vrydag Bederf soos Manna

As jy nou nog nie weet nie, jy kan nou jou mouse pointer hover oor die foto’s in die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies en dan sal jy ‘n nommer sien. Dit word gebruik...