Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Sunday

Afwesigheidsbrief van die jaar! 1

Afwesigheidsbrief van die jaar!

‘n Familielid van die gevaaalik.com crew het hulle lang vingers op hierdie juweeltjie gekry. Billy se pa is ‘n legend, ek kan net wens my pa het sulke gevaaalike briefies skool toe gestuur!