Klas kan ‘n mens nie koop nie.
Ek’s seker met al die reëns (en natuurlik omdat Suid-Afrikaansers op die beste van tye bedoos zef is) gaan hierdie outjies groot fashion word. Ek sien al hoe loop elke vrou en haar hond...