Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

15Apr/130

RAMfest Johannesburg 2013: In video

Posted by Ruan Stix Fourie

A few weeks ago it was RAMfest 2013 and some of us where lucky enough to be there, while others missed out. The day was filled with great music, some awesome Freestyle Motorcross and it was a party not to be missed. Along with Monster Energy and Blimp Films we have a short recap video of RAMfest 2013 in Johannesburg.

RAMfest 2013

If you missed RAMfest this is the best way to see what you missed and make sure that you join us next year. If you did join us at RAMfest 2013 have a look and see if you spot yourself anywhere in the video.

Tagged as: No Comments
14Mar/130

Wen ‘n Monster Energy Hamper

Posted by Ruan Stix Fourie

Monster Energy was gaaf genoeg om vir ons 'n hamper te gee om te help met die celebration van RAMfest. Toe besluit ons om dit eerder weg te gee in 'n klein kompetisie hier op gevaaalik.com. Soos altyd gaan jy ongelukkig moet inskryf om die hamper te wen. Ja, soos met alles in die lewe kan jy nie net op jou bank lê en hoop dat goed in jou skoot gaan val nie.

MonsterEnery Wallpaper

Wat wen jy? Die hamper het 'n kas Monster, 'n Monster T-shirt, Monster pet, Monster lanyard, Monster sweatband en Monster stickers. Nie te bad vir 'n dag se rondfok op die internet (terwyl jy eintlik moet werk) nie.

Hier is hoe jy jou gat van die bank af kry. Gaan RAMfest toe, of vra 'n pel wat RAMfest toe gaan omvir jou baie foto's te stuur. Foto's moet van die stage wees, vanaf die crowd se perspektief geneem. Soos die foto hier onder. Dan tweet jy die foto en tag vir @MonsterEnergySA en@gevaaalikdotcom in die tweet. Dan sal ons en die ouens van Monster bymekaar kom en besluit wie se foto is die gevaaalikste.

Ons sluit die kompetisie Vrydag 22 Maart 2013. Maak seker jy hou jou Twitter account dop, want as jy wen sal ons jou kontak deur Twitter. Soos altyd is ons besluit finaal en geen gegrens sal eers 'n reaksie kry nie. Jy kan inskryf soveel as wat jy wil. Lekker foto's neem.

21Feb/130

RAMfest Johannesburg 2013

Posted by Soutie

Ramfest returns once again to Johannesburg in 2013 with an insane line-up (as always). This year sees the likes of international bands Rise Against (USA), British Metalcore band Bring Me The Horizon, Paul Harding and Ben Verse from Pendulum rocking out on stage, as well as top SA bands Jack Parow, Van Coke Kartel, Beast, Pestroy and many more.

RAMfest JHB 2013

This year 3 stages have been set up for RAMfest Johannesburg: The Red Heart Rum Stage, the Olmeca Tequila Electronic Stage and the BOOM stage. As well as having 3 stages, the festival has been turned into a 2-day festival with camping facilities. Unfortunately camping tickets have all been sold out already, but there are still non-camping tickets available.

TICKETS:
If you want to get yourself tickets for RAMfest follow the link: http://www.ticketbreak.co.za/event_details/1467

These are the ticket prices for Johannesburg, 15 & 16 March:

R550 pre-sold, 2 day access. Does NOT include camping
R650 at the gate, 2 day access. Does NOT include camping

For more info head over to the RAMfest website of the RAMfest Facebook page.

To get you going for RAMfest and to see what you can expect from our international visitors check these videos out.

Tagged as: No Comments
4Sep/120

Rise Against en Pendulum vir RAMfest 2013

Posted by Ruan Stix Fourie

Rise Against kom Suid-Afrika toe vir RAMfest 2013. Hulle gaan speel by Kaapstad, Johannesburg en Durban se RAMfest. Ek was nog nooit 'n fan van Rise Against nie, moet my nie vra hoekom nie, dit is net nie vir my nie. Pedulum het dit so baie gelike hier in 2010 dat hulle die jaar terug kom vir nog. Pendulum speel by al vyf die RAMfests.

Rise Against word as 'n punk rock band, ek sou hulle nou nie punk rock noem nie. Then again ek dink Sex Pistols, Ramones en Blink 182, maar daar word vir my gesê dat Blink 182 nie punk rock is nie. Dus weet ek nie regtig meer wat is punk rock nie.

Die datums van Rise Agains se RAMfest shows lyk so:

9 March: RAMfest CT, Circle of Dreams, Riviersonderend

15 March: RAMfest Durban, Wavehouse

16 March: RAMfest Riversands Farm, Fourways, Johannesburg

Pendulum is 'n drum and bass set van Perth in Australia. Hulle show by 2010 se RAMfest was 'n groot hit en dit is die moeite werd om dit te sien. Al hou jy nie van electro of drum and bass nie sal ek nogsteed voorstel dat jy Pendulum nie mis by die volgende RAMfest nie.

Kaartjies vir RAMfest is klaar te koop deur Ticketbreak. Johannesburg en Kaapstad se kaartjie kos R490 as jy een van die limited "early bird" kaartjies kry, of R550 as dit 'n normale kaartjie is. As jy by die hek koop vir Kaapstad of Johannesburg gaan 'n kaartjie jou R650 uit die sak jaag. Durban se kaartjies is R300 vir die "early bird" kaartjies, R350 vir die pre-sold en R450 as jy by die hek koop.

Durban, Bloemfontein en Port Elizabeth gaan binnekort te koop wees teen R100 vir "early bird kaartjies en R150 pre-sold.

Vir meer info gaan na die RAMfest website, volg @ramfest op Twitter of gaan na RAMfest se Facebook page

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers