Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

26Nov/100

Kersfeeswense van die gevaaalik.com crew

Posted by Ruan Stix Fourie

Hier is vir julle almal sommer twee kerskaartjies van ons af, met hope liefde. Jy jy lees reg, fokken twee! Dit is hoe cool ons is. Ons weet dit is bietjie vroeg maar binnekort gaan die kerspartytjies begin en dan gaan ons te gesuip wees om ons name te onthou, nevermind geseënde kersfees aan jou ma sê! So hier is die kaartjies, geniet, kwyl, huil en dan dratie jy sommer weer!

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers