Tagged: GevreetBiblioteek
GevreetBiblioteek
Nog een vir die GevreetBiblioteek. Om van te kots. Dankie aan DB wat die aan ons gestuur het. Dan is daar ook die een wat ek ontdek het tussen my vriende.
Almal se vriende maak simpel posts op GevreetBiblioteek
Ons almal ken dit. Daardie simpel status updates op GevreetBiblioteek wat jou maak skreelag in jou kantoor en dan is jy in die kak by jou baas oor hy ‘n suurpoes is. Wel hier...