Gevaaalik.com Die gevaaalikste website op die interweb dansbaan

28Jun/120

Prototipe Ft. Bouwer Bosch – Die Duiwel in die KinderBybel

Posted by Ruan Stix Fourie

Hier is 'n nuwe song vir julle. Dit is Bouwer Bosch op vocals en Prototipe met die musiek. 'n Lekker electro tune met so bietjie van 'n Limp Bizkit flavour. Dit is lekker om vir Bouwer weer te hoor skree.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox

Join other followers