Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies agtermekaar

Reg, die Stoute Boudjies is oppad. Elke Woensdag op gevaaalik.com is Stoute Boudjies dag. Meer as dit het ek nie tans vir jou nie. Die gevaaalik.com vondsinsameling waar ek die ‘Gevaaalik op ‘n Dansbaan’ hamper weggee is volstoom aan die rol. Dinge is besig, en aan die rol omdat jy op die site is en omdat ek aanhou probeer om vir jou goed te gee op gevaaalik.com wat jy wil sien.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Koop nou jou raffle ticket en staan ‘n kans om ‘n horlosie soos die een hier bo te wen as deel van die ‘Gevaaalik op ‘n dansbaan hamper’. Nog net 44 kaartjies en dan het ons die mikpunt van 70 kaartjies getref en die vondse ingesamel om vir jou Stoute Boudjies te bring elke Woensdag vir nog ‘n jaar. P.S. jy kan soveel kaartjies koop as wat jy wil en die trekking vind plaas op 4 Mei 2018.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *