Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Post-show Random Gevaaalikhede

Na drie en ‘n half weke se stress oor Laaste Lag het ek so bietjie tyd gevat om rustig te probeer wees. Weer probeer om met my vrou en kind tyd te spandeer sonder dat ek in my agterkop worry oor watse set ek gaan doen, of mense gaan opdaag ens. Ek podcast alweer, my eie podcast (Hoe was jou naweek?) en dan ook ‘n hele nuwe podcast saam met iemand anders. Jy kan my podcast nou al hoor, check hier onder. En binnekort sal ek meer met julle deel oor die Braaicast.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede, so bietjie laat.

Koop vir jou ‘n original GVLK hemp, net op komedie.co.za. Beste van alles is al my hemde is beskikbaar in mans- en vrouens snitte.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *