Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Watse emosie bring die Vrydag Bederf vir jou?

Kom ons praat oor hoe gevaaalik.com jou laat voel. Om gevaaalik.com aan die gang (veral as jy weer daagliks iets nuut op gevaaalik.com wil sien) te hou moet ek deals maak met brands, soos Daily Dish (gelukkig kry jy R250 van jou eerste order by Daily Dish oor ek deals maak met hulle). Ongelukkig is die data soos hoeveel besoekers gevaaalik.com nie meer genoeg om deals te land nie. Te veel nikswerte daar buit doen werk vir free. Nou word ek vertel dat ons moet kan verduidelik hoe my “content” mense laat voel.

So hoe laat gevaaalik.com jou voel? Laat weet my in die comments, of email gevaaalikdotcom@gmail.com.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

You may also like...

1 Response

  1. Jake says:

    Pregnant with anticipation before opening and relaxed/satisfied during and after

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *