Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Wat maak ou Bobby daar?

Wat maak ou Bobby daar?

Meeste Suid-Afrikaners is vertroud met Nuus24.com. Dit is Suid-Afrika se besigste nuuswebblad en is op verskeie maniere met ander Media24-webblaaie gelink. As mens op Nuus24.com rondblaai is daar gereeld links na stories op hulle ander sites. Hierdie sluit in Sarie.com, Huisgenoot.com, Beeld.com, Channel24.co.za, ens. Gister bevind ek my toe via een van hierdie links op Channel24.co.za, maar nie omdat ek eintlik so baie belangstel in wat daar te lese is nie. Ek het eerder die foto (regs) gesien en gewonder “what the fuck?”

Nou ek is seker Bobby Dis-‘n-tollie van Jaarsveld het al verskeie toekennings gekry vir wat dit ook al is wat hy doen. Ek kan eintlik nie gepla wees om presies uit te vind watse toekennings nie. Maar watse toekenning is dit wat hy in hierdie foto ontvang? En wat die fok is dit wat hy vashou veronderstel om te wees? Dit lyk vir my baie soos ‘n… Spekuleer gerus in die kommentaar.

You may also like...

4 Responses

  1. piet pompies says:

    Dis apparently ‘n SAMA as my source nie dagga rook nie. Maar lyk soos ‘n baie kinky vibrator. Geen wonder hy smile nie. “Eina oom, hy maak seer. Maar gaan aan dis lekker”

  2. Joe says:

    Hahaha! So as die SAMAs al vir jare so lyk, het Steve Hofmeyr byvoorbeeld ‘n hele aantal van hierdie goues op sy rak.

  3. PietSkiet says:

    Wat is jou obsession met Bobby? Vind iets konstruktief om te doen met jou lewe, ou suur gat!

  4. Joe says:

    As jy geweet het wat ek doen vir ‘n lewe sou ek jou kommentaar dalk oorweeg het.

    Dankie vir jou kommentaar. Gaan koop vir jouself ‘n milkshake by Wimpy.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *