Wat jy eintlik kort vir daai taxi

Een van die outjies op jou kar gemonteer sal vinnig enige taxi probleme wat ons in Suid-Afrika het uitsort. Moent nie kak vat nie, druk net die sneller knoppie.

You may also like...

1 Response

  1. ek wil een van daai agter my kar sleep as ek op vakansie gaan…kan enige vakansie net nog beter maak.

Leave a Reply

Your email address will not be published.