Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf en laaste kans vir gevaaalik Merch special

Vanaf Maandag gaan die T-shirts se pryse weer terug na die normale prys van R280 per hemp. Jy kan nou jou order al plaas en eers betaal as jy pay kry, so maak seker jy kry jou order in as jy die special launch prys wil vang. Kry jou order in by gevaaalikdotcom@gmail.com.

Verder was hierdie week mal met al die oerders wat geplaas is. Voor die week was ek lanklaas by ‘n poskantoor, en die week was ek al drie keer by die poskantoor gewees. Ek kort die Vrydag Bederf dus net so erg soos wat jy dit kort.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

vrydag-bederf-20161021

vrydag-bederf-20161021

vrydag-bederf-20161021-10

vrydag-bederf-20161021

vrydag-bederf-20161021-9

tokin-white-guy-gevaaalik-com-t-shirt

vrydag-bederf-20161021-8

vrydag-bederf-20161021-7

vrydag-bederf-20161021-6

vrydag-bederf-20161021-5

vrydag-bederf-20161021-4

vrydag-bederf-20161021-3

gevaaalik-podcast-82-rage-against-the-machine

Nuwe gevaaalik.comedy Podcast is nou beskikbaar vir jou luister genot. Nie vir sensitiewe oortjies of grensers nie.

vrydag-bederf-20161021-2

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *