Vroeg Vrydag se Vrydag Bederf
Kan jy glo dit is alweer Vrydag? Nog ‘n Vrydag en nog ‘n Vrydag Bederf. Dankie vir almal wat foto’s gestuur het die week na gevaaalikdotcom@gmail.com. ‘n Hele paar van die dames is glo Suid-Afrikaners, word daar vir my gesê in die emails wat saam met die foto’s kom. Kan jy raai watter is die Suid-Afrikaners?
Geniet die week se Vrydag Bederf.
Loading…
best bet op 3rd last en een met geel sambreel