Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vertraagde Random Gevaaalikhede, nes my vlug

Die Random Gevaaalikhede is eintlik veronderstel om op ‘n Maandag gepost te word. Maar, as jy vir so paar dae na die Mosselbaai-Knysna area wil gaan dan is daar baie logistics wat moet gebeur as jy ‘n huis het, “pot” plante het wat water moet kry, ‘n kind wat nie saam mamma en pappa op vakansie gaan nie, en ‘n hond wat ook bly plek moet kry.

Gelukkig het ek nie Maandag of gister kans gekry vir die Random Gevaaalikhede nie. My vlug is vertraag, en in plaas van 07:50 vlieg, vlieg ek nou eers 10:30. Dankie vir fokol Kulula. Al positiewe hiervan is dat ek nou kan sit en die Random Gevaaalikhede vir jou bymekaar sit. Maar, ek vertel hierdie vir jou en jy weet dit klaar want jy volg gevaaalikdotcom op Instagram.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Die GVLK reeks hemde is eksklusief beskikbaar via komedie.co.za.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *