Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

TNT Belgium bring die drama

TNT is ‘n TV-kanaal in België. Hulle advertensie vir ‘n nuwe program (ek vermoed dit is wat dit was) is awesome. Hoekom is 7de Laan nie so kreatief nie? O wag, want daar is geen kreatiwiteit binne ‘n 1000 km radius van 7de Laan nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *