Charlie Sheen is Reborn – soort van
Ons ken nou al vir Charlie Sheen en sy antics. Hy is die winning akteur waarsonder Two and a Half Men suck, en wat “winning” ‘n baie populêre woord gemaak het. Hier is hy in ‘n selfspottende nuwe advertensie vir Bavaria.
WINNING!