Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Black Keys / RZA – The Baddest Man Alive

The Black Keys is bekend vir not giving a fuck. Dit is deel van die rede hoekom ek ‘n groot fan is. Natuurlik help dit dat hulle great musiek maak. Ek moet erken dat ek skepties was toe ek hoor hulle het ‘n song saam met rapper RZA gedoen. Die song, “The Baddest Man Alive”, gaan op The Man with the Iron Fists se soundtrack wees.

Die song het ‘n tiepiese The Black Keys feel en sound en dit trek deur selfs by die deel waar RZA rap. Ek sou nooit verwag het dat The Black Keys ‘n song saam met ‘n rapper sal doen nie. Duidelik is dit net nog ‘n deel van hulle “don’t give a fuck” attitude en nog ‘n teken dat hulle sal maak net soos hulle wil. Die video is snaaks ook.

Wat dink jy van The Black Keys en RZA se “The Baddest Man Alive”? Laat my weet in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. Philip says:

    Black Keys kan saam Fredi Nest ‘n song maak en dit sal nogsteeds goed wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *