Tagged: Red Dead Redemption

0

Red Dead Redemption 2 Launch Trailer

Die week is uiteindelik hier. Vrydag kan ek uiteindelik Red Dead Redemption 2 speel. Die pre-downloads is klaar gedoen (al 88 Gig daarvan) en baie mense sit anstig en wag vir Vrydag. Daar is...