Tagged: Gaming

0

Anthem maak jou Iron Man

Ek was lanklaas opgewonde oor ‘n EA game. Anthem is ‘n multiplayer action role-plaing game deur BioWare onder publiseerder EA. In Anthem kan jy en 3 vriende julle exosuits (of Javelins soos hulle bekend...