Tagged: dagga

Stoner Dogs 0

Stoner Dogs

As jy al ooit die sacred herb geoffer het aan vuurgode, dan sal jy stoner thoughts ken. Daardie goed wat jy dink wat jy altyd dink: “Ons moes dit record het”. Dan record jy...

Carte Blanche praat dagga – officially nou ‘n hot topic 4

Carte Blanche praat dagga – officially nou ‘n hot topic

Vir die van julle wat nie weet nie; Dagga is iets wat die laaste ruk nogal baie bespreek word in Suid-Afrika. Die dae van propaganda wat versprei word oor dagga in die media is...

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet 0

The Dagga Couple vanoggend op Kyknet

As jy al vir ‘n rukkie gevaaalik.com volg het jy tien teen een al hier gelees van Jules en Myrtle, die Dagga Couple. Hulle is besig om die regering te dagvaar oor hulle grondwetlike...

This is Charlotte 1

This is Charlotte

Dit is geen geheim dat ek pro-dagga is nie. Ek is nie pro-dagga omdat ek wil sit en heeldag gerook raak nie. Tog met dit gesê as dit nie vir dagga was nie sou...

Seth Rogen en David Letterman praat weed 1

Seth Rogen en David Letterman praat weed

Seth Rogen is ‘n Canadian comedian, actor, producer, screenwriter en dagga roker. David Letterman is David Letterman en as jy nie weet wie hy is nie, dan verstaan ek nie hoekom jy eers nog...

The Gentlemen’s Rant: Marijuana 0

The Gentlemen’s Rant: Marijuana

Al hoe meer mense begin agterkom dat die feit dat alkohol- en tabakprodukte wettig is, maar marijuana (dit is die groot naam vir dagga, duh) onwettig is, is belaglik. Ek is vir seker nie...

Mexican Gold: Temporarily Out of Stock. 0

Mexican Gold: Temporarily Out of Stock.

Kyk, daar’s maniere om dinge te doen, en dan is daar Mexikaanse maniere om dinge te doen. Hierdie klomp ouens verdien ‘n plek op die gevaaalik.com Hall of Fame, suiwer omdat hulle van die...