Hoe was jou naweek? 28-01-2019

5 Episodes in, en ek laat nou eers die geheim uit my mou. Die “Hoe was jou naweek? podcast met Stix” is al vir so rukkie op die interwebs. Waar kan jy die podcast luister? Basies enige plek waar jy podcasts kan luister, maar hier is vir jou ‘n netjiese lys:

Waar kan jy Afrikaanse podcast “Hoe was jou naweek?” luister?

Jy kan ook die podcast kry op enige app wat jy gebruik om jou podcasts te luister met jou foon, deur net te search vir “Hoe was jou naweek?”. Kan jy “Syndication”?

Ek sal ook probeer om ‘n post op gevaaalik.com te sit vir elke nuwe episode, maar ek stel voor jy subscribe maar net aan die podcast, want soms is die post bietjie later as wanneer die actual podcast uitkom.

Hier is die nuutste episode:

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *