Stoute Boudjies want ek is vrek in PUBG

Ek stream op die oomblik bietjie Xbox PUBG op my Twitch channel. Ek het gevrek en my squad speel nog. Tune in en kom sê hello. As jy nog nie ‘n Twitch account het nie, wat maak jy met jou lewe? Facebook is so 2004.

Geniet die Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *