Stoute Boudjies vir die faker
Jir, Scuba Steve het my nou die dag iets snaaks gewys. Jou gunsteling Afrikaans website, gevaaalik.com, het ‘n massive fan daar buite wat daagliks die site besoek. Hy hou blykbaar glad nie van my nie. Dit is ongelooflik flattering en ook ongelooflik hartseer dat een persoon obsessed kan wees met gevaaalik.com en wat ek doen, tot die punt dat hy basies ‘n altaar vir my gebou het.
So hierdie Stoute Boudjies is vir die armsalige vent. Jy weet wie jy is, geniet dit.
#2!
Nuuskierig om te weet wie die mysterious armsalige vent is
@pisgesig: Ek weet nie wie hy is nie. Hy is nie net ‘n armsalige vent nie, hy is ook ‘n lafaard wat wegkruip agter ‘n skuilnaampie.
Het hy jou geharra?
@Ant: Wat is geharra?
@Stix:
Harra harra: iemand basies harass met k@k bv.
die dom F@kkers van versekering harra harra my die heeltyd
@Ant: Nope. Ek was skaars bewus van die ou se bestaan, tot Scuba Steve my die altaar gewys het wat die mannetjie gebou het vir my.
Ek sien die girl in die eerste pic het ‘n “trouring” aan… menere, as ek daai ring gekoop het, sal sy vir ‘n f@k kan sit nie, let alone pose vir die pic: Daais positiewe nuus vir ons.