Stoute Boudjies terwyl jy slaap

Die Stoute Boudjies is die vlag wat jy plant nadat jy Woesdag oorwin het. Soos jy kan agterkom het ek nie veel om te probeer oordra aan jou nie. Nie 22:31 op ‘n Woensdagaand nie.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

1 Response

  1. Oomblik says:

    Genugtig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *