Stop The Knot – Nuwe Derick Watts and the Sunday Blues
Fokken hipsters. Ek het vandag eintlik ‘n hipster gesien met ‘n tattoo van ‘n leeu op sy voorarm, ‘n fokken hipster leeu. Ja, ‘n leeu gesig met hipster-brille en ‘n beanie op sy kop. Daar is geen einde aan die stupidity nie. Die nuutste hipster move is die knot op die kop, soos ‘n manbun maar nog meer fucked-up. Die manne van Derick Watts and the Sunday Blues het dit op hulself geneem om die strate van Kaapstad skoon te kry van hierdie nuwe phenomena met hulle #StopTheKnot inisiatief en dit is iets wat ek dink ons almal kan ondersteun.
Interesante feit: Knot is ‘n anagram vir kont. Put that in your pipe and smoke it.
Kyk uit vir ons podcast wat terug kom met ‘n bang komende Vrydag waar ons vir Derick Watts and the Sunday Blues as gaste gehad het.
Haha, fok hipsters ja. Veral die kaapse soort.
Janee…net soos daai fokken aapkak snor…fokken hipsters…en daai kak swart bab expander oor stront…. FOKKEN HIPSTERSSSSAAAARRGRHRRMMRMMMmmmm……. (skrou hou terwyl hy sterf met skuim by die bek….)