Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die wêreld is mal en kort Random Gevaaalikhede

Die wêreld is mal, dit voel regtig soms so. Deesdae work alles wat mal is wat gebeur in jou keel af gedruk deur social media en die internet. Goed wat geen impak op jou lewe het nie,word in jou brein in gedruk. As jy jouself wil blootstel aan iets wat geen impak op jou lewe gaan hê anders as jou laat lag en vir so paar minute laat vergeet van die mal wêreld nie, laat ek voorstel jy doen dit met die Random Gevaaalikhede.

Die wêreld is mal, dit beteken nie jy hoef te wees nie.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Nuwe stukkie satire vir jou. Darem is hierdie Facebook groep ‘n goudmyn vir goed om mee die spot te dryf.

Die wêreld is mal

Kry vir jouself ‘n media player soos die MyGica 4k Android 6 een hier bo, en verlos jouself van die beperkings van normale TV. Kyk TV deur die internet! Dit en meer in die ‘8 Goed wat net moet shut-up en my geld vat‘ post.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *