Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stem so vir die MK Awards

Die van julle wat gereeld MK kyk weet dat elke tweede add op die kanaal hul Awards adverteer, nogal fokken irriterend ! Ons aanvaar hul bombardering op ons onderbewussein aangesien hierdie die enigste noemenswaardige musiek awards  in ons land is.

2010 was n fokken great jaar vir die SA musiek industry en as dinge so aanhou gaan RS of A een van die dae meer as net een local artist op die internationale radiogolwe he! Hierdie jaar het befokte musiek opgelewer asook n paar fokken cool colabs, meeste van die ouens en vrouens het hulle cunt gebring die jaar behalwe nou vir n paar zef konte wat steeds dink dis cool om op n back track te sing, ek wil nou nie name noem nie maar mense soos Juanita, Kurt, Bobby ens het net teleurgestel.

Hieronder volg die categories en die brasse waarvoor ons hier by gevaaalik.com gestem het. Ons raai sterk aan dat julle dieselfde as ons stem aangesien dit die ouens is wat dit verdien om te wen. As jy stem kan jy selfs met n gevaaalike motor weg ry. Die band wat die “Beste Groep” wen sal ook n splinter nuwe band wagon wen, so doen die regte ding en stem! Sms die volgende kodes na 33693


BESTE VIDEO
Jack Parow 1C
Die Antwoord 1B

BESTE COLAB
Jack Parow ft. Francois van Coke 6B

BESTE GROEP
Die Heuwels Fantasties 2B
Van Coke Kartel 2D

BESTE SOLO
Jack Parow 3C

BESTE ANIMASIE
Die Heuwels Fantasties 4C

BESTE NUWELING
Wrestlerish 5E

BESTE POP
Skip hierdie een, dis net n pot kak…en n fokken groot pot.

BESTE NEON
Die Heuwles Fantasties 8D

INTERNATIONAL HIT
30s to Mars 9A

KAMPUS HIT
Die Antwoord 10E

INTERNATIONAL BREAKTHROUGH
Die Antwoord 11A
Jack Parow 11B

BESTE PORNSTER
Jan Jonkie ft Will Mono 12E

Stem vir hierdie brasse en maak die MK Awards extra spesiaal hierdie jaar, hierdie bands verdien dit!

Hou die knee reguit en die dansbaan fokken vuurwarm!

Groete

Posduif

You may also like...

1 Response

  1. Monex says:

    Hopelik is hierdie jaar sn nog gevaarliker..griff Wie is die goose wat saam met jou sing op Cooler As Ekke?.Jack Parow Jani van die Reenboog Perde..griff Die watse goed?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *