Random Gevaaalikhede saam met nuus

Vandag kry jy Random Gevaaalikhede met so bietjie nuus. Ons hou daarvan dat julle weet wat aangaan by gevaaalik.com, so here goes.

Stoute Boudjies Panties Update

Ons werk nou al vir meer as ses maande aan Stoute Boudjies Panties maak. Ons het ver en wyd gesoek vir die beste gehalte panties wat ons kon kry en ons is in die laaste fases voor ons die panties gaan beskikbaar maak aan ons lesers. Dus gaan ons hierdie week ons lesers kry om te help met die laaste fase van die panties: Die ontwerp.

Woensdag gaan ons al ons subscribers mail om vir hulle die ontwerpe te wys wat ons dink die beste is, maar die finale besluit oor hoe die Stoute Boudjies panties gaan lyk, is ons lesers se besluit. As jy deel wil wees van die proses, kan jy nou subscribe hier en jou sê hê in hoe die Stoute Boudjies panties gaan lyk. Ons wil veral hoor van die gevaaalike dames daar buite, aangesien julle die gaan wees wat meestal die Stoute Boudjies Panties gaan dra.

Ons sal miskien vir insette vra op ons subReddit ook. Ons sal maar sien.

Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150202 (2)

Random Gevaaalikhede 20150202 (3)

Random Gevaaalikhede 20150202 (4)

Random Gevaaalikhede 20150202 (5)

Random Gevaaalikhede 20150202 (6)

Random Gevaaalikhede 20150202 (7)

Random Gevaaalikhede 20150202 (8)

Random Gevaaalikhede 20150202 (9)

Random Gevaaalikhede 20150202 (10)

Random Gevaaalikhede 20150202 (11)

Random Gevaaalikhede 20150202

Random Gevaaalikhede 20150202

Snoop en sy seun klap saam ‘n bong.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *