Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Random Gevaaalikhede beter as Springbok Rugby

Ek het nie eers die rugby die naweek gekyk nie. Scuba Steve het die eerste paar minute gekyk, maar ons was in die bosveld en daar wat beter dinge om te doen. Soos die vuur in die boma aansteek en daar sit met ‘n dop, gesels en lag is baie beter as voor die kassie sit en rugby kyk.

Dus was ek stomgeslaan toe ek terug in Pretoria is en sien hoe almal grens oor die Springbokke verloor het teen die Pumas. Sommige mense raak sommer kwaad asof iemand in hul Post-Toasties gepis het. Behalwe as jy jou inkomste maak van rugby speel vir die Springbokke, of jy maak jou inkomste omdat jy deel is van die coaching staff van die Suid-Afrikaanse rugby span, het jy geen rede om jou toys uit jou kot te gooi oor die Bokke verloor het nie. Jou loser. Net kinders raak ontsteld oor dinge waaroor hulle geen beheer het nie.

Voor jy nou jou Springbok-trui skeer van die woede wat jy tans teenoor my voel, ek trek net jou been. Jy mag maar die dans van die gespierde ballerina geniet, moet net nie dink almal neem dit so ernstig op soos jy nie.

Anyway, geniet die Random Gevaaalikhede.

Random Gevaaalikhede 20150810

Random Gevaaalikhede 20150810

Random Gevaaalikhede 20150810 (10)

Random Gevaaalikhede 20150810 (9)

Random Gevaaalikhede 20150810 (8)

Random Gevaaalikhede 20150810 (7)

Hierdie is Charlotte McKinney. Sien meer van haar werk hier.

Random Gevaaalikhede 20150810 (6)

Random Gevaaalikhede 20150810 (5)

Random Gevaaalikhede 20150810 (4)

Random Gevaaalikhede 20150810 (3)

Random Gevaaalikhede 20150810 (2)

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *