Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Park Accoustics – Kongos

As jy Sondag nie Park Accoustics kon maak nie, soos ons, dan is hierdie ‘n klein smakie van wat julle gemis het. Blykbaar was dit ‘n awesome dag gewees met awesome musiek. Park Acoustics is vinnig besig om een van Pretoria se favourite live events te word. Maak maar seker jy kry ‘n kaartjie vir die volgende Park Acoustics want die atmosfeer is awesome en dit is die perfekte manier om die dag te spandeur saam met jou vriende.

Hier is die video, deur van my vriende by Blimpfilms. Enjoy.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *