Op die spoor van Stoute Boudjies

Ek reken daar is iets fout. Ek’s happy. Happy maar paranoid. Ek sit heeltyd en wag vir dinge om te begin inmekaar donder ooral om my. Ek meen nie ek is happy soos daardie irreterende mense wat jy kan sien fake dit nie. Ek raak steeds daagliks baie kwaad oor ‘n paar dinge. Meestal terwyl ek bestuur of as ek op social media gaan om iets te post. Daarom post ek min.

Geniet die week se Stoute Boudjies.

Loading…

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *