Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

‘n Afrikaner gids tot die Nutscape

Ons almal was al daar, buite in die natuur. Oorweldig deur die beeldskoon van die oseaan, ‘n bergreeks, ‘n kraans of woud. Daar waar jy niks anders wil doen as die beeldskoon onthou en jou klokke vrylaat nie. Vandaar ontstaan Nutscaping.

Nutscaping (5)

Wat is Nutscaping?

Nutscaping is eintlik doodeenvoudig. Jy moet net doen wat van nature kom en wanneer jy by ‘n majestic uitsig kom laat val jy jou broek tot op jou enkels, draai jou rug op die uitsig, buk vooroor en neem ‘n foto tussen jou bene deur waar jou ballas in die foto verskyn.

Stap vir stap Nutscape:

  1. Bevind jouself iewers inspirerend en awesome
  2. Draai jou rug op die awesome uitsig
  3. Help jou broek af tot op jou enkels
  4. Buk vooroor en neem ‘n Nutscape tussen jou bene deur

‘n Paar voorbeelde van die Nutscape

Hier is so paar voorbeelde. Alle foto’s vanaf nutscapes.com

Nutscaping

Nutscaping (7)

Nutscaping (6)

Nutscaping (4)

Nutscaping (3)

Niks sê kuns soos ‘n swart en wit Nutscape foto nie.

Nutscaping (2)

Die is 10 000 keer meer kreatief en kunstig as wat die leeuloop (of enige ding van Robbie Wessels) ooit sal wees. Het jy ‘n plan vir ‘n Nutscape foto? Stuur dit in na gevaaalik.com (gevaaalikdotcom[@]gmail[dot]com) en ons sal dit in die Random Gevaaalikhede gooi. Moet nie kommer nie, nie eers jou girl sal jou kan identifiseer van jou knaters af nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *