Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Maak klaar met Random Gevaaalikhede

Nog ‘n week. Die week het ek ‘n klomp proposals om uit te stuur. Die vreugdes van ‘n email-jockey wees. Snaaks hoe die feit dat jy enige plek waar daar internet is kan werk, ‘n voordeel en ‘n nadeel kan wees. Want emails lees en stuur is mos werk. Maak gou ‘n email klaar, en dan Random Gevaaalikhede.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 af vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *