Let Random Gevaaalikhede entertain you
Another day, another dollar. Behalwe as jy vir Nike tekkies maak, of vir Apple fone bou in China. Dan gaan jy nie eers ‘n dollar maak vir jou dag se werk nie, 12 uur skof pappa. Ja, jou situasie hier in Suid-Afrika lyk skielik nie meer so sleg as jy na dit kyk met ‘n bietjie perspektief nie.
Geniet vandag se Random Gevaaalikhede.
Of jy nou Vrydag Bederf of Stoute Boudjies verkies, ons het albei.
Twee douchebags, een uit Jersey Shore en een uit Noord-Korea