Daar is geen einde aan die kommin nie – Deel 2
Nadat ek Rudi se foto vanoggend met julle gedeel het, het Dennis Webster ook besluit om vir my foto’s te email van die komminste Land Cruiser in Snortoria. Check die wing, check die double...
Nadat ek Rudi se foto vanoggend met julle gedeel het, het Dennis Webster ook besluit om vir my foto’s te email van die komminste Land Cruiser in Snortoria. Check die wing, check die double...
Rudi Conradie het vir my die foto’s gemail van ‘n kar wat lyk asof dit gemaak is vir ‘n kommin scene in ‘n fliek. Toe die kar parkeer voor Rudi se winkel toe besluit...
Ek’s seker met al die reëns (en natuurlik omdat Suid-Afrikaansers op die beste van tye bedoos zef is) gaan hierdie outjies groot fashion word. Ek sien al hoe loop elke vrou en haar hond...