Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Justin Bieber is dom

“Die titel van die post is obvious” het jy nou vir jouself gedink. Ek is jammer, julle is reg. Dit is obvious dat Justin Bieber nie een van die mees intellektueel-ontwikkelde jong meisies nie. Ek blameer dit op sy kak musiek. Wag, wat?

Hierdie video doen die rounds op die internet vandag, waarin Justin erken dat hy nie weet wat “German” (Duits) is nie. Dit en dat hy geen maniere het nie. Hy kan nie “excuse me” sê nie, hy sê eerder “what?” soos ‘n ongepoetste klein poesbek. Die intenet gaan binnekort vol meme’s wees oor dié een. Hier is die video.

En by the way, gevaaalik.com behoort nou weer terug te wees in full swing vir 2012!

You may also like...

1 Response

  1. June 19, 2013

    […] is nie 'n fan van Justin Bieber nie, maar een ding wat ek dink die wêreld het nog minder nodig as Justin Bieber is […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *