Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Iets vir die dames

Die afgelope paar weke kry ek baie kommentaar van ons vrouelesers af wat kla oor ons te veel boude, sexy lyfies, “halfkaal meisies” en porn op gevaaalik.com het. Ek was geskok, veral toe ek hoor van die porn, want ek het dit nog nooit gefokken sien nie en as ek die doos kry wat dit delete het voor ek kans gekry het om daarna te kyk, gaan daar kak wees.

Maar siende dat ons die crowd pleasers is wat ons is, het ons besluit om vir die dames ook ietsie te gee om na te kyk. Kyk, ek moet net duidelik maak dat ek nooit mansboude of Renaldo (die fag sokkerspeler) in ‘n onderbroek op hierdie site gaan sit nie. Nie net omdat ek nie wil nie, maar ook omdat ek vir steekseker nie gaan foto’s daarvan soek nie. So dames, hier is iets waarvan julle sal hou, en ek nie om gee om te soek nie. Geniet dit.

 

Nou, iets vir die manne!

 

You may also like...

6 Responses

  1. Frank Botha says:

    Is dit so? Ek sien nerens kommentaar op jou blog nie?

  2. Stix says:

    Liefste Frank,

    Is wat so? Wanner jy kan sinne bou wat beter lyk as die van ‘n graad een seuntjie wat nie so lekker oplet in die klas nie sal ek met liefde jou vraag beantwoord. Ongelukkig het ek geen idee waarna jy vewys nie.

    Dankie dat jy so gereelde besoeker hier op ons blog is.

  3. turfjakkals says:

    Ek LIKE:-)
    Wie is daai blond?

  4. Stix says:

    As ons geweet het wie sy was sou ons probeer om vir julle meer van die blond te bring. Maar ongelukkig weet ons nie wie sy is nie.

  5. Joe says:

    Fok tog, ek het pas twee minute van my lewe verloor deur op “FB” (Frank) se link te click en na sy websaait te kyk. Goeie jirre, ek wou my oë met ‘n teelepel uitkrap.

    Frank, ek verstaan dat jy graag wil hê mense moet na jou websaait gaan kyk. Kan jy egter asseblief ophou om hier kommentaar te lewer ten einde mense na jou websaait te verlei?

    Jy kom poep altyd jou kommentaar hier op gevaaalik.com, en maak geen geheim daarvan dat hierdie saait jou “walg” nie. Maar skynbaar kan jy nie fokken wegbly nie. Methinks the lady doth protest too much (as ek nou vir ou William kan aanhaal).

    Aan alle lesers: Frank skryf ‘n rubriek op sy websaait. Hy noem dit “Frank se Daaglikse Dosis”. Die ironie van hierdie titel gaan beslis nie ongesiens verby gevaaalik.com-lesers nie. So Frank, gaan gee asseblief jou daaglikse dosis elders, want ons stel nie belang in jou doos-is nie.

    En stuur groete vir Petro, en wens haar sterkte toe met “Petro Praat Prontuit”. Fok, julle moet bietjie minder allitereer. Dis lame.

    Woord.

  6. DeWet says:

    Holy guacamole! Kan jy se kameeltoon.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *