Halloweeny Random Gevaaalikhede

‘n Halloweeny is wat ons daardie verskoning van ‘n ding tussen jou bene noem op 31 Oktober. Grappie. Ontspan. It’s not the size of the boat… daai hele storie. Terwyl jy hier is, maak seker jy gaan volg my op Instagram asseblief. Ek het nie eers 1000 followers op Instagram nie, maar ek verkoop meer t-shirts as ‘n ou met 110k followers op Instagram. Dit beteken glo niks vir adverteerders nie en hulle gee net om oor die getal followers.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Die tyd vir boom groei is hier. Die somer is nog lank en daar is nog baie tyd. Kry gratis aflewering by Cape Ape.

Die officialGVLK hemde is net beskikbaar by komedie.co.za.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *