Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike Podcast #4

 Hier is ons alweer by nog ‘n Gevaaalike Podcast. Dié een het ons opgeneem by en is geborg deur Aandklas in Hatfield. Baie dankie aan hulle. Julle kan daar ‘n lekker kuier gaan inwerk met ‘n paar biere vir lekker cheap.

Hierdie week praat ons oor The Internet within the internet, matriekvakansie-malligheid, ons antwoord ‘n listener se vraag en ons het ‘n woord van die week. Download die podcast, luister die podcast, deel die podcast en laat weet ons wat julle dink van die podcast.

Gevaaalike Podcast #4 by gevaaalik podcast

Hier is die video waarvan ons praat in die podcast, dit is belaglik. Ons het dit net vroeg genoeg op die site gesit, hulle reken hulle gaan more Facebook laat crash.

As jy van die vorige podcasts wil luister want jy het dit gemis, kan jy net hier gaan kyk.

You may also like...

1 Response

  1. Henno Kruger says:

    Thanks vir die mention brasse 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *