Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Verkiesing more, jy moet stem

MUNISIPALE VERKIESING – ‘n paar feite

Vote or die motherfucker. Dit is jou reg as inwoner van ‘n demokratiese land om te stem, en saam met dit moet jy onthou dat as jy nie stem nie, is jy ‘n doos. ‘n Vet en dom doos wie nie mag teem omdat daar potholes/verkragters in jou dorp is nie.
Dit raak al hoe meer belangrik om te stem in hierdie land, want die party wat aan bewind is van die reënboognasie is besig om al hoe meer belaglik te raak. Kom ek brei net ‘n bietjie uit:

As jy enigsins die nuus volg behoort jy te weet van ene Julius Malema. Hy het ‘n F vir houtwerk gekry in matriek, en is die leier van die ANCYL (dis nou die hansworsjeugliga) en het baie om te se oor goed wat hy fokkol van weet. Sy uitbarstings en liedjies wat hy sing is absoluut belaglik. Niks wat hy se/doen maak sin nie. Sy IK kan nie hoer as ‘n average bord pap en runaways wees nie, en hy steek die massas op om witmense te vermoor. Die wereld sal ‘n beter plek wees as die gemorshondkont vrek.

Dit was net bietjie agtergrond oor watse gemors aan bewind van die ANC is. Want alles is mos die witmense se fokken skuld. As een van hulle (ANC lede) nou gevang word een of ander korrupte, skelm of agterbakse daad, is dit outomaties die wit setlaars se skuld. Hoe op gotsaarde weet net hulle.

Ons president Jacob Zuma glo dat as jy met iemand geslaap het wat vigs het, moet jy net na die tyd stort en jy sal fine wees.
Ons president het 9 vrouens.

Ons president het honderde kriminele klagtes van onder andere korrupsie teen hom gehad. Dis seker nogsteeds daar, maar daar word fokkol aan dit gedoen. Hoekom? Moenie fokken simpel wees nie, jy weet hoekom.
Ons president se dat as jy nie vir die ANC stem nie, gaan die “ancestors upset” wees omdat dit die tuiste van die ANC is. Wie soek so ‘n idioot vir ‘n president?

Ek kan letterlik 50 bladsye skryf hieroor, maar ek gaan eindig met hierdie feit: Uit die 283 munisipaliteite in ons land wat onlangs geoudit is, het net 7 skoon ouditverslae ontvang. Dit beteken dat van die munisipaliteite in hierdie land, is omtrent 2.47% eerlik/in stand om hulle werk te verrig.

Die res:
– 70% van alle finansiële informasie wat vanaf munisipaliteite ontvang word is “unusable”. Skokkend. Hulle beheer die land! (Dit is 198 uit die 283)
– 47% van finansiële informasie wat vanaf munisipaliteite ontvang word is “not trustworthy”, so hulle lieg en bedrieg ten minste 47% van die tyd. (Dit is 133 uit 283)
– 25% van die munisipaliteite kan nie eers die nodige stawende dokumentasie indien nie. Fokkit, wat ‘n klomp rocket scientists. (71 uit 283) Hoekom sal mens iemand aanstel wie nie ‘n benul het van enigiets wat sy/haar werk behels nie? Want dis jou korrupte dief van ‘n boetie/vriend/freedom fighter poes.

Gaan lees die artikel hier: Zille dares Zuma

Fok die kak. Die DA het ‘n skoon oudit ontvang vir die Kaap. Ek se nie hulle is perfek nie, maar hulle is leaps and bounds voor enige ander opsie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *