Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Feministe: When penis envy makes you a dick

Laat ek sommer reg aan die begin sê dat ek nie dink alle feministe is dose nie. Ek ken hier en daar so paar wat nie assholes daaroor is nie.

Die internet het almal ‘n stem gegee. Ongelukkig is dit nie altyd ‘n goeie ding nie. In fact in meeste gevalle moet sekere mense nie ‘n stem hê nie. Poesbek feminsite is byvoorbeeld een van daardie tiepe mense wat eerder net in ‘n donker gat in gefok moet word en nooit van gehoor moet word nie.

Ek praat nie van feminste wat equal rights wil hê vir vrouens nie. Nee, ek praat van die grensgatte wat kies om ‘n feminstiese angle te soek in alles wat hulle tee kom net sodat hulle iets het om oor te teem. Soos as jy ‘n feminis is wat kla daaroor dat Grand Theft Auto V net mans in het as die lead karakters, dan is jy een van daardie feminsite wat nie aan piel moet suig nie, maar eerder die loop van ‘n geweer.

En goeie jirre sal hulle grens oor enigeiets. Daar is selfs feminste wat grens oor meeste budtenders (dit is nou die mense wat agter die counter werk in medical marijuana dispensaries) dames is. Ek weet nie van julle nie, maar ek voel baie meer gemaklik om my dagga van ‘n dame af te koop as van ‘n ou. As die dame mooi is, sy het ‘n lekker paar tiete en sy dra ‘n low cut toppie, who the fuck cares?

Feministe

Die snaakse ding is dat meeste mense voel dat hulle eerder uit ‘n feminis se pad moet bly en niks moet sê oor hulle belaglike optrede nie, juis omdat feminste sulke poeste kan wees. Gelukkig is ek all out of fucks to give. Die rede hoekom meeste asshole feministe feminste is, is in elk geval nie oor hulle regtig omgee oor vroue regte nie. Dit is in meeste gevalle bloot oor hulle iets soek om oor te grens. Of dit is omdat hulle seergemaak is deur ‘n man op een of ander stadium en toe sommer besluit het alle mans is dose, omdat hulle nie capable is om met hulle eie emosies te deal soos volwassenes nie.

Dan asof feminsite nie erg genoeg op hulle eie is nie, kry jy ook die infamous male feminsits. As jy nou al ooit ‘n sad sack of shit tee gekom het sal ‘n male feminist jou laat dink dat die ander sad sack of shit eintlik nie so sad was nie. Jy flous niemand nie jou slapgat verskoning van ‘n man. Selfs die vroulike feminsite om jou weet dat jy dit doen net omdat jy hoop een van hulle laat jou toe om aan hulle spinnerak bedekde koek te vat. Die vroulike feminste laat net die manlike feminsite rondhang omdat hulle die hoeveelheid grensgatte vermeerder. Dit is verseker nie omdat die vroulike feminste enige iets met ‘n piel te doen wil hê nie.

Wanneer penis envy jou ‘n dick maak dan is jy net so groot dick soos die ou wat ‘n sexist is. Ek is all for equal rights tussen alle mense. Maar jy kan nie op team vagina wees en dan se dat alles met ‘n penis verkeerd is nie. Dan is jy ook sexist, jou vertraagde nar. Ja, vrouens het nie altyd dieselfde regte gehad as wat hulle vandag het nie en as dit nie vir feminste was nie sou vroue regte nooit ernstig opgeneem geword het nie. Maar net soos rasisme en apartheid ‘n probleem in Suid-Afrikas was, help dit niemand as daar sinneloos heeltyd die ras kaart gespeel word nie. Dit laat jou argumente net oningelig lyk en asof jy geen regte been het om op te staan nie. Jy gebruik net iets uit die verlede wat nie meer van toepassing is nie omdat jy wil moan.

Skei wet is byvoorbeeld baie biased teenoor vrouens. Die byl val na albei kante. Dit raak net gross as jy ‘n asshole probeer wees daaroor. Ongelukkig veroorsaak blanket generalizations dat julle maak dat baie mense niks met julle te doen wil hê nie, soos ek. Mense wat eintlik julle sal wou help.

Noem my maar ‘n sexist, ‘n mens’ rights asshole, ‘n male chauvinist of ‘n doos. Maar ek gaan nie ooit dink om iets te sê soos “Grow a pair” of “Man the fuck up” op een of ander manier vrouens onderdruk nie. As jy maak asof dit vrouens op een of ander manier negatief beinvloed, glo ek nie jou bullshit vir ‘n oomblik nie. Dit als gesê, my broer en sy meisie is altwee feminste, maar hulle grens nie net omdat hulle wil hê iemand moet luister nie.

*”penis envy” is heeltemal die verkeerde manier om die tiepe feminste waarvan ek praat te beskryf. Ek het dit slegs gebruik omdat dit die titel van die stuk vir my snaaks gemaak het.

**Illustration by @danielle_roe of ella_roo op Instagram

You may also like...

6 Responses

  1. Dewald says:

    My name is Dewald and I endorse this message *Thumbs up – American politician style*
    PS Don’t grow a pair – It hurts when you get hit in the balls, rather grow a pussy… that shit can take a pounding

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Dewald: Jou comment is snaaks wat dit is ‘n sexist joke! Well done bra.

  3. pisgesig says:

    Jeepers, dit was ‘n goeie rant(en baie articulate), well done.
    Sal graag wil weet wat hierdie gespawn het – trolling op ‘n social network?

  4. Eenhond says:

    Die poesbek feministe waarna jy verwys is gewoonlik thirty-something mense wat “feminisme” gebruik as ‘n defenense meganisme om te probeer maak dat dit nie hulle skuld is dat iemand nog nooit in hulle belang gestel het die afgelope 30 jaar nie

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Dankie vir die gawe woorde. Dit was ‘n kombinasie van ding wat die uit my uit gebring het. Dit het begin by ‘n artikel wat ek gelees het oor die budtenders in America. Van daar af was dit die so paar argumente wat ek beleef het op Twitter waarby so paar sogenaamde “feministe” betrokke was. Die dame wat my aangevat het omdat ek na dames verwys het as “chicks” was die butterfly on the camel’s back, so te sê. Meng daardie alles met so bietjie inspirasie en my cynical point of view en jy het die stuk resultaat. Gooi die stuk dan vir Danielle en sy doen haar magic met die illustarion en viola!

  1. October 16, 2013

    […] toe ek my stukkie oor sogenaamde "feministe" live gemaak het, was dit vir die eerste keer in 'n lang tyd 'n situasie van "moet ek, of moet ek […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *