Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Enige voël kry enige man in die kak

‘n Vrou gaan sien vir Herman en sê sy stel belang in die papegaai wat hy in die koerant geadverteer het. Herman wys haar ‘n moerse nice African Grey: “R400 en hierie outjie is joune! Gewoonlik gaan hulle vir meer as ‘n duisend rand”, sê Herman. “Nou maar hoekom so goedkoop?”, vra die vrou. “Wel”, sê Herman: “Die papegaai het vir so paar jaar in ‘n hoerhuis gebly en gevolglik is sy taal so bietjie kras.””Ag nee wat”, sê die vrou, “Ek is moerse open minded en dit sal nogal snaaks wees om so ‘n iets in die huis te hê.” Sy koop toe die papegaai en vat hom huis toe.

Daar aangekom, kyk die papegaai so bietjie rond en sê: “My fok! ‘n nuwe hoerhuis en ‘n nuwe madame!” “Ek is nie ‘n madame nie”, lag die vrou “en hierdie is definitief nie ‘n hoerhuis nie.” So ‘n rukkie later stap die vrou se twee tienerdogters in. Weer haak die papegaai af: “My fok! ‘n Nuwe hoerhuis, ‘n nuwe madame en twee splinternuwe hoere!” “Ma, sê vir daardie papegaai om stil te bly, ons is nie hoere nie!”, sê een, maar nogtans giggel hulle oor die nuwe troeteldier.

Nog ‘n rukkie later kom die vrou se man by die huis en weereens hou die papegaai nie sy bek nie: “Wel fok my! ‘ n Nuwe hoerhuis, ‘n nuwe madame, twee nuwe hoere, maar dieselfde ou customers! Hoe gaan dit met jou, Wessel?”

You may also like...

1 Response

  1. Someone says:

    wtf?k sl doodgn as so its mut gbeur mar k sou wt wou gee om daar t wes

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *