Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Disco, Tik en die Dansbaan.

Daars niks so kak as om ‘n Maandag oggend, doos negatief by die werk te sit en sulk nie. Ek het net die medisyne vir die wat dit wel doen. Net sodra jy dink jy die beste dansvideo op die interwebs gesien verras hy jou met so pragstuk. Tik was heel duidelik baie goedkoop in die era! Goedkoop en gewild. Ek belowe dat jy onmiddelik beter sal voel na jy die video gekyk het. Laat die Maandag moves rollllll.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *