Dis wat gebeur as jy kak praat
Die bra het baie meer vir Paasfees gekry as wat hy oorspronklik verwag het. Ek twyfel of ‘n gesig vol eier en jogurt op sy wenslysie was. Nietemin is dit presies wat die aanbieder gekry het.
Ondersteuners van die Anti-Immigrant Golden Dawn Party, wat 5% steun in Griekeland het, was verantwoordelik vir die “aanval”. Dis nou as ‘n mens dit ‘n aanval kan noem. Sewentien van die party se gemaskerde lede het by Epiros TV1 se ateljee ingebreek en die aanbieders met vloekwoorde en suiwel bestook. Dit alles oor ‘n Neo-Nazi-gas wat een of ander tyd op ‘n talk show was.
Die video sou baie beter gewees het as dit een van ons politici was wat met kak gegooi is.
this video has been removed by the user….MEH!
Ek het dit vervang met ‘n ander user s’n. Check gerus weer.
Nee oom, hy werk nog hier aan ons kant, oom.