Cannabis in South Africa in prentjies
Ons weet dat baie van die gevaaalik.com lesers nie regtig lesers is nie, hulle hou baie meer van prentjies kyk. Dit is hoekom hierdie infographic deur Below the Lion so cool is. Lekker baie informasie, maar op ‘n manier wat selfs die ANC Youth League sal verstaan. Dit is nogal snaaks hoe meeste mense wat dagga rook weet klaar al die goed, maar die wat anti-dagga is moet sulke goed gewys word sodat hulle kan opvang. As jy anti-dagga is maar jy rook sigarette is jy fokken vertraag.
daai mandela ding op die ynde is bavok!!!