Cannabis cream: Dagga-olie salf vir die vel

Cannabis cream of salf met dagga-olie het ongelooflik populêr geword oor die laaste paar jaar vir ‘n hele paar redes.

Hoekom is Cannabis Cream so populêr?

  • Maklik om te gebruik
  • Maak jou nie “hoog” nie
  • Uitstekend vir lokale pynverdowing
  • Uitstekend vir lokale behandeling van verskye kondisies
cannabis cream - dagga oil creams

Kloksgewys van links-bo: Cannabis cream, Cannabis oil vape juice, Full Extract Cannabis Oil

Wat is Cannabis Cream?

Cannabis creams kom in verskillende vorme, afhangend van hoe of wie dit gebruik. Cannabis cream is ‘n room of salf met daggaplant ekstrak (soos dagga-olie) in. Salwe word meestal gemaak met dagga-olie en klapper-oile. Rome word meestal gemaak met aqueous rome.

Die salwe is beter vir die behandeling van velkondisies soos ekseem, dermatitis, droë vel, gebarste hakke, plooie omdat dit nie so maklik opgeneem word in die vel in soos rome nie. Die rome word meer algemeen gebruik vir pyn verligting aangesien dit makliker opgeneem word deur die vel. Artritis, gewrigpyn, rugpyn, jig (gout) en baie ander kondisies word behandel met cannabis creams.

Hoe werk cannabis cream?

Cannabinoids in die cannabis cream word, veral THC en CBD, kan opgeneem word deur die vel. Cannabinoïde reseptore word gevind deur die hele menselike liggaam, asook die vel. CB-1 en CD-2 cannabinoïde reseptore in die vel neem cannabinoids op waar dit nodig is en dus is cannabis creams wonderlik vir lokale verdowing en anti-inflammatoriese middel.

Wanneer cannabinoids gerook of geëet word, beland die cannabinoids in die bloedstroom wat die hele liggaam beinvloed. Cannabis creams sorg dat persone die cannabinoids kan toepas presies waar dit nodig is. Persone met Artritis, pyn (spier en senuwee), vel kondisies en ander kondisies gebruik cannabis creams om simptome te verlig.

Veroorsaak cannabis cream dat jy “hoog” raak?

Die topikale aanwending van cannabis creams veroorsaak nie die psychoactive effekte van dagga of dagga oil nie, maar veroorsaak wel amper dadelike verligting van pyn. Veral hieroor is dit hoekom baie persone dagga-olie room verkies vir hul eie behandeling. Jonk en oud gebruik cannabis creams vir alles van sportsbeserings, muskietbyt en pyn behandeling.

Waar kan ek Cannacream kry?

Vir meer informasie oor dagga-olie en die produkte wat daarmee gemaak word, email olie@gevaaalik.com of los jou vraag in die kommentaar hier onder.

You may also like...

5 Responses

  1. annalie le riche says:

    ek soek dagga vir my longe wat opereer is en ek het weinig asem. gelees dag med. dagga help. Nek probleme seker maar arthritis ens.
    Bly wees as julle my kan raadgee.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Annalie: Stuur asseblief ‘n email na olie@gevaaalik.com en jy sal al die informasie kry in die dagga-olie informasie pak wat dan vir jou gestuur word

  3. San-Mire says:

    Kan dagga salf help vir vraatjies?

  4. Helena Taute says:

    Wil graag weet waar ek die produkte kan bekom

  5. Ruan Stix Fourie says:

    @Helena: Stuur asb ‘n email na olie@gevaaalik.com en die dagga-olie informasie pak sal jou kan sê wat jy wil weet.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *