Random Gevaaalikhede help my wakker word
Die week se vakansiedag het gefok met my, alles is agter en ek voel erg deur die kak vanoggend. Geen planne wat gemaak is vir die week het verloop soos hulle moes nie. Dus meot die Random Gevaaalikhede maar help om dinge weer agter mekaar te kry. Vandag, is dit al.
Geniet die Random Gevaaalikhede.
Nuwe gevaaalik.comedy Podcast #72 – Wys my jou apie. Ek gaan jou niks vertel oor die een nie, luister net en lag saam.